Start here

Ontwikkel nou jou Vaardighede!

Inleiding
Om die skoolverlaters wat vandag verder wil studeer of die arbeidsmark wil betree, doeltreffend toe te rus, is eintlik ‘n enorme taak. Daar is sommer heelwat vereistes waaraan nie oornag voldoen kan word nie. Gevolglik is dit in die 21 ste eeu nodig dat die ontwikkelingskomponent van loopbaanvoorligting reeds van vroeg af veral baie sterk beklemtoon word.

• Vaardigheidstekorte
Indien jy ‘n skoolverlater is, kan jy onseker wees oor watter beroepsrigtings tans die hoogste vlakke van vaardigheidstekorte ondervind. Tydens loopbaanvoorligting kan jy die vaardigheid ontwikkel om ‘n studierigting te kies wat by jou persoonlikheid, belangstellings, aanlegte, waardes en lewensrolle pas, én toegang gee tot ‘n beroep waarin daar ‘n groot behoefte in die mark bestaan. Dan behoort jy sommer ook makliker werk te kry.
Daar is byvoorbeeld ‘n tekort aan ingenieurs in Suid-Afrika. Watter ander beroepe is daar nog?
Verken ook interessantheidshalwe entrepreneurskapswese as ‘n relatief nuwe loopbaanrigting.

(more…)

What is the real challenge today?

We can’t ignore the emotional pain and wounds of the past that exist among all our people in the different communities any more.   These negative emotions and unhappiness in individuals and our families are robbing the future of human beings, and inhibiting their productivity as well as effectiveness.  These nasty emotions are also preventing us as a nation to forgive, heal and reconcile from the inside-out towards true, meaningful and sustainable unity that reflects the wholeness of human beings.

 

I am convinced we urgently need user-friendly coping and life skills programs in South Africa today.   Programs that not only heal all our people and bring out the milk and honey of human kindness in them, but also develop our youth into creative and effective leaders of their own lives.

(more…)

Ontwikkel nou jou Vaardighede vir 2013!

Inleiding


Om die skoolverlaters wat vandag verder wil studeer of die arbeidsmark wil betree, doeltreffend toe te rus, is eintlik ‘n enorme taak. Daar is sommer heelwat vereistes waaraan nie oornag voldoen kan word nie. Gevolglik is dit in die 21 ste eeu nodig dat die ontwikkelingskomponent van beroepsvoorligting veral baie sterk beklemtoon word.
• Vaardigheidstekorte
Indien jy ‘n skoolverlater is, kan jy onseker wees oor watter beroepsrigtings tans die hoogste vlakke van vaardigheidstekorte ondervind. Tydens beroepsvoorligting kan jy die vaardigheid ontwikkel om ‘n studierigting te kies wat by jou persoonlikheid, belangstellings, aanlegte, waardes en lewensrolle pas, én toegang gee tot ‘n beroep waarin daar ‘n groot behoefte in die mark bestaan. Dan behoort jy sommer ook makliker werk te kry.
Daar is byvoorbeeld ‘n tekort aan ingenieurs in Suid-Afrika. Watter ander beroepe is daar nog?

(more…)

Social Entrepreneurship – Developing Entrepreneurship in the Youth of South Africa

Entrepreneurship Program
• Motivation and Creativity
• Identification of business ideas
• Marketing a business
• Basic financial concepts
• Developing a business plan

PRESENTATION:
Leo Steyl M.A. Psychology (U.S.); B.Ed. Cum Laude (U.V.)
044 693 2 693
072 326 5234

Making it all happen for you!

ONTSLUITING van LEERPOTENSIAAL DEUR DENKTRANSFORMASIE

Dit is tragies dat daar baie van ons kinders is wat nooit sal besef dat hulle oor buitengewone potensiaal beskik nie.   Hulle sal nooit die geleentheid kry om hul leerpotensiaal te ontsluit en hulself te bemagtig nie.

Kernprobleem

Ons kinders is vasgevang in rigiede denk- en leerpatrone wat met verloop van tyd ontwikkel het.   Hulle is nie gewoond daaraan en bereid om te waag na onbekende en nuwe denkwyses nie.

Hierdie vaste denkpatrone verskaf trouens veiligheid en sekerheid.   Gevolglik word daarby gehou al voel die kind gedurende sy/haar hele skoolloopbaan dat beter punte behaal kan word.   Ons kan dus nie skielik op ‘n dag vir ons kinders aanraai om kreatief te begin dink en leer nie!

(more…)

What Is A Mission Statement

 

 What is a mission statement?

A mission statement is personal.   It has a strong emotional component and reflects your uniqueness and integrity.   It not only opens the window to the chambers of your heart but indicates specific aims and actions that you personally feel very passionate about.   You will do everything in your human power to fulfill these goals and live according to the actions.   The well-known expression “talk the walk and walk the talk” is very appropriate here!

Covey describes it in his special way:

(more…)

LEERMOTIVERINGSPROGRAM VIR WENNERS – Ontdek nou die geheim om jouself te motiveer!

Agtergrond: Die behoefte aan opvoedkundige hulpverleningsdienste het beslis aansienlik oor die afgelope twee dekades toegeneem, maar dit is vandag bykans onbekostigbaar vir die gewone man. Daar bestaan ‘n baie groot behoefte aan ‘n bekostigbare, maklik toeganklike en gebruikersvriendelike leermotiveringsprogram van hoë gehalte vir ons leerders. Trouens, sielkundiges, opvoedkundiges én ouers het reeds in 1992 laat blyk dat daar ‘n behoefte bestaan aan só ‘n program wat sielkundig en opvoedkundig verantwoordbaar is. Gevolglik het leidende kundiges op die gespesialiseerde gebied van leermotivering tot aksie oorgegaan en ‘n geskikte program ontwikkel wat aan Suid-Afrikaanse omstandighede voldoen. Die program word voordurend ontwikkel en verbeter om met veranderende vereistes en behoeftes tred te hou.

(more…)

SKOOLVERLATERS en GRAAD 11-LEERDERS BEROEPSVOORLIGTING IN DIE 21STE EEU: DINAMIESE LOOPBAANVERKENNING!

• Ons bevind ons vandag saam met ons kinders in ‘n snelveranderende wêreld van werk. Dit is byvoorbeeld ‘n wêreldwye tendens dat mense meer dikwels van werk verander. In dié verband dink ‘n mens aan ‘n vyf jaar-werksiklus. Die proses van eerlike selfondersoek en herbeplanning vir ons loopbaantoekoms behoort weer na drie tot vyf jaar in ‘n bepaalde werk plaas te vind. Loopbaanbeplanning in die 21ste eeu is ‘n lewenslange verbintenis en dinamiese proses van selfontdekking en ontwikkeling.

• Dit is moeilik vir voornemende studente om toegang tot sekere studierigtings te bekom. Hulle behoort ten minste drie voorkeur beroepsrigtings te hê indien dit nie moontlik is om hul eerste keuse te volg nie. Na voltooiing van hul studies vind studente dit ook al moeiliker om ‘n werk te kry.
• Skoolverlaters vind dit uiters moeilik om werk te kry en behoort gemaklik te kan aanpas indien dit nie moontlik is om hul eerste beroepskeuses te laat realiseer nie.
• Die gewone man vind dit ook al meer nodig om tot drie bronne van inkomste te hê.
• Trouens, daar is nog baie meer verreikende veranderinge in die moderne wêreld van werk! Dit is ‘n realiteit in ons daaglikse bestaan dat voortdurende verandering ‘n sekerheid is.
• Hierdie tendense in die onstuimige wêreld van werk kan in verband gebring word met baie onsekerhede, stres en onbeantwoorde vrae wat ‘n negatiewe uitwerking op ons gemoedstoestand kan hê. Die motivering van ons kinders kan afneem, hul selfbeeld kan verswak en die lewe kan minder betekenisvol vir hul word. Dit is waarom korttermyn terapeutiese intervensies vandag dikwels deel van die beroepsvoorligtingsproses uitmaak.
• Is ons kinders vandag gereed om die uitdagings asook geleenthede wat saam met die veranderinge gaan, te identifiseer en tot hul voordeel aan te wend? Die skokkende realiteit is dat die meeste van ons én ons kinders nie oor die nodige sleutelvaardighede beskik om die beste beroepsbesluite op ‘n deurlopende basis te maak nie!

• Ontdek nou hoe om:
– jou sterkste eienskappe te identifiseer;
– drie moontlike beroepe te selekteer en in prioriteitsorde te plaas;
– ‘n beroep te kies wat jou daagliks met geesdrif en passie vervul; en
– die nodige insig asook vaardigheid te ontwikkel om loopbaankeuses op jou eie in die toekoms te kan maak.

Kontak:
L E O S T E Y L B.A.; B.A. Honneurs.; M.A. Sielkunde; B.Ed. (Cum Laude); S.O.D.
SIELKUNDIGE: Kategorie: Voorligtingsielkunde PS0008826 PR8614164
Hoek van Louis Fourie- en Melkhoutstraat Medicross Heiderand-gebou Mosselbaai
E-pos: leosteyl@gmail.com
Tel.: 044 693 2 693 Sel: 072 326 5 234
MEDIESE FONDS-LEDE EN PRIVAATKLIëNTE WELKOM

DEVELOPING EFFECTIVE RELATIONSHIPS IN THE WORKPLACE

DEVELOPING

EFFECTIVE RELATIONSHIPS (DER)

IN THE

WORKPLACE

 

• Personal Wellness

• Long-term Effective Relationships in the Family

• Highly Effective Interpersonal Relationships in the Workplace

• Overall Organizational Excellence

(more…)